4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Green World is 'n bekoorlike klein kothuis, geleë in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin. Dit bied privaatheid, rustigheid en gemak teen 'n bekostigbare prys. Die eiendom dateer uit 1835. Daar is pragtige ou bome met 'n oorvloed voëls.
Die kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n klein selfsorg-kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het lugversorging sowel as waaiers en 'n verwarmer.
Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, braaigeriewe en veilige parkering agter hekke met 'n alarmstelsel.
Die eiendom is binne loopafstand van goeie restaurante, koffiewinkels en die Chris Barnard Museum. 'n Daguitstappie na die Karoo Nasionale Park is slegs 10 km weg.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Green World het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang