Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom word deur CCTV beveilig. Beide buite en binne die eiendom.
Slegs gaste wat by die eiendom bespreek is, word op die perseel toegelaat.
Geen ander persone word toegelaat sonder vooraf reëling met die eienaar nie.
Die maksimum aantal gaste is 13 volwassenes en 1 baba, en kan nie oorskry word nie.
Rook word onder geen omstandighede binne die huis toegelaat nie.
Gaste moet die eiendom teen 10:00 op die dag van vertrek verlaat.
Onreëlmatige gedrag, oormatige drankgebruik en harde musiek na 22:00 sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie met nat klere op die meubels sit nie, en hou vuil voete van die meubels af.
Alle breekskade, skade, vermiste items, koste om vlekke te verwyder en addisionele swaar skoonmaak sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Enige skade wat die deposito oorskry, sal van die gas verhaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Ridge Road, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang