Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Paarl

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aylin B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Convenient stay for elderly. Lovely stay. No stairs, so accessible for elderly. Private and everything you need at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

It was amazing. Stunning - secure and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die oulike plekkie is tussen die mooiste berge. 'n Lekker slaap plek naby die wyn plase wat meer het n mens dan nou nodig. Baie mooi ingerig met baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige verblyf! Perfek vir oornag of paar dae se verblyf. Ongelooflik lekker. Het regtig ons verwagtinge portret!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker ontspan! Pragtige plek, ruim met genoeg spasie en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Die woorde "little" en "cottage" is egter misleidend. Ons eenheid was bo verwagting ruim. Dit is baie stylvol en modern gemeubileer en uiters toegerus met alles wat jy tuis sou hê en dan nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker gebly. Pragtige plek, ons sal beslis weer daar bly. Baie veilig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklik, netjies en baie mooi! Fantasties, 'n huis weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary Christelle V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Amazing. Thank you for a truly wonderful stay. We felt comfortable, safe, and genuinely blessed throughout our time here. We deeply appreciate the hospitality and care that made our visit so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Fantastic, comfortable and very neat. Our stay was fantastic. The accommodation was perfect, very comfortable and very clean. The host was friendly and accommodating. Everything needed was catered for. The location is very central with easy access to everything and getting to work on our project. We will definitely make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 349

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 349 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang