Paarl Akkommodasie by Little Oak Garden Cottage | LekkeSlaap
+10

Little Oak Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Little Oak Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacqie E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Ons sal beslis in die toekoms weer hier oornag.

Anton B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag tussen 2 bestemmings.

Lieflike ingerigte plek, skoon en netjies in 'n veilige buurt. Sal weer daar oornag.

Maritsa M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige, netjiese plekkie.

Sal beslis dit aanbeveel en weer gebruik.

Leonie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek. Sal weer gaan. Love die uitleg en tuin.

Skoon, netjies, sentraal. Vriendelike eienaar, baie behulpsaam. Beveel dit definitief aan. Love die plek. Sal weer gaan.

Jan B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Die eenheid is gerieflik, en baie skoon. Dit is ook gerieflik vir mense wat met krukke loop. Die parkering is onderdak en veilig. Ons sal dit definitief weer gebruik. Baie dankie.

Rainer J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Bitter skoon.

Sal dit definitief aanbeveel.

Joani T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek! Goeie ligging, baie netjies en skoon, lekker parkering.

Ons kom weer!

Tia G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en pragtige decor! Veilig en privaat in 'n mooi woonbuurt.

Die gasvrou Madelaine het baie moeite gedoen om seker te maak dat ons niks kort nie! Beste waarde vir geld in die Paarl! Baie sentraal! Sal dit definitief aanbeveel!

Marthie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, netjies.

Gerieflik en doeltreffend heerlike verblyf.

Delvee W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delvee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie netjies en mooi en gerieflik.

Hildegarde C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely.

The only drawback was not being able to watch the news on TV, husband's wishes, but we watched a lovely movie! Really beautiful modern and convenient place.

Brendan A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan A

Perfekte verblyf - naby die lokaal wat ons bygewoon het.

Fantastiese verblyf - net jammer dat dit so kort was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect stay - close to the venue that we attended.

Great stay - just a pity it was so short.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clausanne E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clausanne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, netjiese woonstel met vriendelike mense en rustige omgewing.

Wat ‘n wonderlike juweel in die Paarl! Pragtige en goed toegeruste woonstel. Definitief waarde vir geld. Uitsonderlike diens van Madeleine. Baie beïndruk!

Adriana M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir waar ons wil wees.

Perfek vir een nag, want dis te klein vir langer verblyf. Die ligging was wonderlik waar ons moes wees. Sal 'n stapeldeur voorstel vir die en suite.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect location for where we needed to be.

Perfect for one night as it's very small for longer stays. Location was great where we needed to be. Would suggest a folding door to the en suite.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Irma V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Baie mooi, netjies en skoon, goed geleë en baie vriendelike diens! Sal vir enige iemand aanbeveel.

Engela B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Baie oulike plekkie vir 2 mense met alles wat jy nodig het. Naby baie winkels en restaurante.

Shannon J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat.

Dis baie netjies en privaat en naby aan die meeste restaurante en entertainment.

Gideon J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Die WiFi het baie gesukkel om te werk, maar die woonstel was regtig baie snoesig en pragtig.

Ledrie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ledrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, netjiese, oulike en mooi plekkie!

Dis 'n baie oulike en goed ingerigte plekkie. Ons kon glad nie kla nie en was baie tevrede!

Ilse B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Goed, baie tevrede, dankie.

Louise G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, privaat, baie netjies, skoon en mooi.

Die oulikste plekkie. Mooiste meublement. Vars en goeie kwaliteit linne. Ek sal enige tyd weer kom. Oor en oor waarde vir geld. Sukses vir julle vorentoe. Groete.

Rose L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rose L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay there.

The place was wonderful - beautiful decor, amenities like coffee, cappuccinos, rusks, shower products were all lovely. My only suggestion would be to put a sliding door in front of the bathroom, the open bathroom and toilet is very impersonal. Also, the DStv didn't seem to be working even though it was included in the package. Other than that, really pretty place, good value for money, and all the personal touches one would expect staying in a friend's home really made it warm and welcoming.

Enid V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en gerieflik.

Die kamer het 'n rustige en gemaklike atmosfeer gebied. Dit was netjies en skoon en ons het beslis welkom gevoel. Ons het ook privaatheid geniet en die veilige parkering was ook gerusstellend. Dankie vir julle vriendelike diens!

Lauren A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om by Little Oak Garden Cottage te bly!

Die kothuis is pragtig, netjies, modern met goeie geriewe. Ons het 'n gesellige tydjie daar gehad.

Karen E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Besigheidsreis

Home away from home met alles wat jy nodig het om te kan ontspan en "tot ruste kom" na 'n dag van vergaderings.

Goed toegerus, goed geleë, goed geprys, goeie bed en linne. Heerlik privaat om darem vroegoggend jou koppie tee op jou eie stoepie te kan geniet met absoluut alles wat jy nodig mag kry, van die beste gehalte. Met my aankoms laataand was daar vars melk vir 'n warm koppie tee met regte melk en 'n bakkie met die heerlikste druiwe en tuisgebakte beskuit - wat 'n aangename verrassing. Ek beveel hierdie nessie regtig aan en sal vir seker elke keer hier oornag wanneer ek die Weskaap besoek met sake. Die selfsorg-eenheid is werklik 'n juweel. Dankie Madeleine vir jou stylvolle touch wat oral te sien is in die eenheid. Ek kon lekker op die stoepie sit en ongesteurd werk en vir iemand wat heeldag binne kantore moet werk, was dit 'n lafenis.

Vera D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend verblijfje.

Alle comfort, mooi ingerichte cottage, centraal gelegen in een rustig omgeving. De zwemkom ligt wel in de privetuin van de eigenaars en werden niet uitgenodigd deze te gebruiken.

Marion H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion H
Gesin met klein kinders

Lovely, modern and cosy cottage.

We enjoyed our stay very much. The new cottage caters for everything you need. I loved the 100% cotton bedding and the modern fresh style. Well done!

Lindi J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Ons het net een aand se verblyf benodig in die Paarl en Madeleine se plekkie was perfek. Sy gee baie aandag aan detail en haar plek is vreeslik mooi gemaak. Sal definitief weer daar oorbly.

Charmaine D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, comfortable place to stay.

Everything you need!

Andrea V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay at Little Oak.

It was pleasant and the hosts were lovely. The only issue would be the fact that if the garage door opens or people are working outside you can clearly hear it. I would definitely return as long as they'd let me!

Toni V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely clean cottage in the center of Paarl.

A lovely clean cottage, in the center of Paarl. Everything you need is provided and extras like rusks are a nice bonus. I would recommend the cottage to anyone wanting to explore Paarl.

Anwar I - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anwar I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little Oak Garden Cottage is a lovely, value for money, very clean and upmarket place with very good security and safety.

Little Oak Garden Cottage is a lovely, beautiful place for couples. The place is very neat and clean with the latest in entertainment with Netflix and Showmax. The remote controlled gate with your own remote, allows you to go and come as you please and still feel safe. Little Oak Garden Cottage is situated close to all the shops but still in a quiet road. There are lots to do and see in Paarl.

Angelique L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik en aangenaam.

Little Oak Garden cottage is 'n ongelooflike oulike blyplekkie met alles wat jy nodig het.

Claudia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage.

Beautiful cottage. Warm and cosy. Talita was very friendly and helpful. Will definitely visit again.

Anika V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker bederf.

Little Oak gee nie voor nie. Dis net so skoon en mooi soos dit op die foto's vertoon. Die reëlings was maklik, die beddegoed is fantasties en die ligging is ideaal!

Little Oak Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Anika! Hoop ons sien jul weer.

Little Oak Garden Cottage
Ernst N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Plekkie baie skoon, netjies en veilige parkering. Sal definitief aanbeveel.

Little Oak Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Anneke! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Little Oak Garden Cottage
Adrienne D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome!

Little Oak Garden Cottage is highly recommended. It is beautifully decorated, clean and conveniently situated close to all the tourist destinations. Madeleine welcomed us with open arms. She is extremely friendly and accommodating. We will definitely be staying there again.

Little Oak Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Adrienne vir jou mooi woorde. Dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet. Ons hoop defnitief jul kom kuier sommer gou weer in die Paarl.

Little Oak Garden Cottage
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxrjE8nfmVdX9JRGeqZXnJrJhhJzRcvZgbE2kH6eXwHwG5Pqax8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za