Paarl Akkommodasie by Little Oak Garden Cottage | LekkeSlaap
+10

Little Oak Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Oak Garden Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis in die Paarl met slaapplek vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan in die sitarea voor die TV met Showmax ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek agter 'n hek.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Die Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge waaronder stap- en fietsroetes, restaurante en wynlandgoedere, plase en kelders, lugballonritte en polo by Val de Vie.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Oak Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Little Oak Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxrjE8nfmVdX9JRGeqZXnJrJhhJzRcvZgbE2kH6eXwHwG5Pqax8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za