+262
Selfsorg in Paarl

Little Oak Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 5 selfsorgkothuise.

Al 5 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en parkeerplek in.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Die Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge waaronder stap- en fietsroetes, restaurante en wynlandgoedere.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 378 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willem R
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en skoon. Sentraal geleë. Sal dit aanbeveel vir vriende/familie. Gaan beslis in die toekoms weer daar bespreek.
Mrt 2026
Petra V
Saam met vriende
5.0
Excellent. Heerlik gekuier! Aangename, skoon, welgeleë blyplek!
Mrt 2026
Christo D
5.0
Uitstekend. Dis 'n stunning plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Mrt 2026
Debbie K
5.0
Lovely and quite a treat! Highly recommend Little Oak Garden Cottages - we secured 2 units - easy, hassle-free check-in. All dealings w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Elzabeth R
5.0
Beste tyd ooit. Dit was regtig 'n baie lekker plek om te bly. Regtig die beste een waar my familie nog gebly het. Absoluut geen klagtes. Sal 'n duisen...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 378

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 378 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang