+262
Selfsorg in Paarl

Little Oak Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 5 selfsorgkothuise.

Al 5 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en parkeerplek in.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Die Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge waaronder stap- en fietsroetes, restaurante en wynlandgoedere.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 402 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nashrika S
5.0
Comfortable and luxurious unit for both business and holiday. Travel and dog friendly. Amazing place and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Rickus B
5.0
Lekker oornag. Was baie nice gewees, het lekker oornag.
Mei 2026
Riané O
Besigheidsreis
5.0
Home away from home feeling. The cottage is exceptional, cozy and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Maria Adriana S
Saam met lewensmaat
5.0
Modern en netjiese verblyf, naby skole en winkels. Netjies en skoon, goeie ligging naby skole en winkels. Vriendelike diens. Plekkie is ten volle toeg...
Sien meer
Mei 2026
Cillié V
Gesin met tieners
5.0
Netjies en goed uitgerig. Baie netjies en pragtige plekkie, baie goed uitgerig, ons sal vir seker weer daar oorslaap.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 402

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 402 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang