Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Oord in Ladybrand

Little Rock

  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Leliehoek Avenue, Ladybrand, 9745, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Little Rock is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe.

Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, waarvan elkeen tussen die bome en rotse geleë is. Al die chalets is ten volle toegerus en het hul eie braaigeriewe.

Geriewe vir gaste sluit 'n speelparkie vir kinders, minigholf, vlugbal, 'n restaurant, staproetes en voëlkyk in. Daar is 'n restaurant op die perseel wat middagete en aandete bedien. Die restaurant is 11:00 tot 21:00 oop, maar Sondae en Maandae toe.

Ladybrand is op die Maluti Roete geleë en is net 20 minute vanaf Lesotho en 1,5 uur se ry vanaf Bloemfontein op die N8.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Gimnasium
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Leliehoek Avenue, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Little Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Leliehoek Avenue, Ladybrand, 9745, Vrystaat

Sien kaart
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31f00b3185a3cf0ce8002e482612d62b5935424f35c069941d8453cc66f92395d2b196afe2b8e18b69b1c99d8429f4244098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 56 5 1 4 1 Leliehoek Avenue Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.202652345779 27.444885671139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang