Little Sanctuary
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 11 Des 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 450R1 634 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Sanctuary is in die hartjie van die Montaguberge, 'n paar kilometer buite die middedorp en langs die gewilde warmwaterbronne, geleë. Dis op 'n privaat landgoed van 2,5 hektaar in 'n rustige omgewing en dis die ideale plek vir 'n romantiese of rustige wegbreek.
Little Sanctuary bied selfsorgverblyf in 4 luukse woonstelle en 'n bekoorlike bergkothuis, Eagle's Nest.
Die luukse woonstelle het elkeen 'n volledige kombuis, aparte sitkamer, 'n pragtige slaapkamer en 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n stoomstort. Die woonstelle het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Eagle's Nest-kothuis is klein, maar het 'n pragtige uitsig en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sit- en eetarea, 'n kombuisie en 'n klein badkamer met 'n stort. Dis ideaal vir diegene wat lief is vir die natuur, maar steeds op soek is na gerieflike verblyf. Die kothuis het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Let daarop dat as gevolg van die kothuis se ligging teen die berge dit met 'n kliptrap bereik word.
Little Sanctuary het 2 privaat swembaddens met asemrowende uitsigte oor die vallei. Gaan besoek die gewilde warmwaterbronne in die winter wat net 2 minute se stap ver is. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir langer verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Darlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Sanctuary het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang