Little Sea Cottage
5 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3106 Chlamys Street, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Sea Cottage bied selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai, ideaal vir 'n ontspanne kuswegbreek.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, met 'n aparte toilet beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Yskas-vrieskas en wasmasjien is beskikbaar in die opwaskamer. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en sluit 'n eetkamertafel, gemaklike rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste buitelug-maaltye geniet op die gemeubileerde patio met braaigeriewe, met uitsig oor die welige tuin. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur gaste se verblyf. Langezandt-strand en Langezandt-vissersdorpie is stapafstand van die kothuis af, wat dit 'n ideale basis maak om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3106 Chlamys Street, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3106 Chlamys Street, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang