+27

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robyn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Quiet luxury. One of the most beautiful places we have ever stayed! Eliana greeted us, but beyond that, we felt complete privacy. The house is beautifully finished and everything was spotless, even better than the photos. Of course, the views were amazing! Jacobsbaai is so peaceful and the perfect place for a relaxing weekend away. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krystle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooiste plekkie. Voel soos huis. 200/100. Beste ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awsum plekkie! Einaars is pragtige en vriendelike mense! Ons het ons tydjie vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties, baie mooi! Die uitsig van die plek is baie mooi en die eenheid was baie skoon. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, lekker, gerieflik, mooi. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Wegbreek naweek wat absoluut sielskos was! Living Water is asemrowend mooi. Die foto's vertel nie werklik vir jou hoe mooi dit daar is nie. Selfs ons tienerdochter was mal oor julle plekkie. Eliana en Jean was regtig baie gasvry en het ons baie welkom en tuis laat voel. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beeld skoon. Baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie mooi. Baie rustig. Baie goeie ligging. Ons het baie lekker gebly! Die ligging is ideaal vir daguitstappies êrens anders heen. Die eenheid is netjies, skoon, veilig, baie goed toegerus en die uitsig is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles was net fantasties. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel. Dit is 'n pragtige plek met 'n wonderlike baai en see-uitsig. Ons beveel die plek aan enigeen wat wil wegbreek na 'n rustige atmosfeer en omgewing. Die woonstel het alles in waaraan mens kan dink en is baie netjies. Ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het ons vakansie by Living Waters vreeslik geniet en beveel dit aan. Blyplek en ligging fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Nic Tredoux Close, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzI1OWUwLTg3NjgtNGUyMy1hMzBhLWM3ZjA2OTk5ODRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 4 mense 66 5 1 5 5 Nic Tredoux Close Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.966012728638 17.888232951058
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang