Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Water

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 52 resensies vir Living Water
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dean & Irene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean & Irene M
Gesin met klein kinders

Amazing, relaxing. Wow!

Awesome stay. Excellent accommodation with everything you need. Great location, as close to the water as you can be. We were able to watch our kids swimming from the veranda. Also, lots of small awesome touches by the hosts that didn't go unnoticed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertruida V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek.

Dit was lieflik, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K
Gesin met tieners

Fabulous stay.

The Living Water was beautiful, clean, and had everything we needed. The hosts were friendly and even added special touches like balloons and cake as it was my birthday. The beach is a quick walk away. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, stil en rustig.

Stil en rustig en baie goed geleë. Die trappies na die strand is genietbaar. Skoon en netjies met al die selfsorggeriewe wat mens sal benodig. Baie mooi uitsig. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Heerlik, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verjaarsdag wegbreek.

Ons het ongelooflik lekker gebly, sal Living Waters hoog aanbeveel. Pluspunte: 1. WiFi het goed gewerk, wat belankrik was aangesien ons ook werksverpligtinge gehad het gedurende ons verblyf daar. 2. Gemaklike bed met fluffy beddegoed. 3. Beskutte stoepie met 'n gasbraai. Ons was heeltyd op die stoepie en het die stunning view geniet. Die stoepie is ook lekker beskut teen wind. 4. Die kombuis het alles wat jy dalk kan nodig kry. 5. Die wasmasjien was 'n groot pluspunt. 6. Dit was vir my 'n bonus dat daar 'n bad en stort in die eenheid is. 7. Geen beurtkrag nie. Negatiewe punte: Ek het geen negatiwe terugvoer oor hierdie stunning eenheid nie. Sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M

Eersteklas plek.

Reg op die see maar beskut teen die wind, heerlike kuierstoepe. Die huis het alles wat mens nodig het, en alles is in puik werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, jy en jou gesin is altyd welkom by ons!

Living Water
Wanda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda M
Saam met vriende

Gasvry, behulpsaam, pragtige blyplek, naby see.

Was 'n heerlike verblyf. Eienaars was so vriendelik, en behulpsaam, uitsig puik. Wooneenhede so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene D

'n Behoorlike wegbreek, goed vir die siel!

Ongelooflike uitsig, fantastiese diens! Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tesna C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tesna C
Saam met vriende

Stunning location, friendly hosts.

We had a lovely, relaxing, soul-restoring holiday. The views were stunning and the hosts were very friendly. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Baie dankie Jean en Eliana vir julle gasvryheid. Wat 'n rustige plekkie, so skoon en netjies. Ons het dit baie geniet, en die kinders het lekker gespeel op die stoep en grasperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Moenie verder soek nie. Hierdie is die enigste plek in Jacobsbaai waar jy wil bly. Eliana en Jean is so gasvry en gaan uit hulle pad om jou gerief te waarborg. Die eenheid het alles wat jy nodig het en meer. Mooiste dekor, netjies en 'n beter uitsig gaan jy nêrens kry nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location and very well equipped.

Loved absolutely everything about Living Water. Hosts Jean and Eliana very accommodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for your review Belinda. We are glad that you enjoyed your stay with us at Living Water.
Hope to see you soon.

Living Water
Cornette Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jacobsbaai juweel.

Juweel van 'n blyplek met die perfekte uitsig. Pragtig, kan nie genoeg beskryf nie. Modern, skoon en absoluut fantasties. WiFi net 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Rakende die Wi-Fi, die radio seine is maar swak gedurende beurtkrag, ons hoop dat die "fiber" lyne wat in ons area ook ingesit was, gou aan lyn kom. Dan gaan ons ook oor na "fiber".

Living Water
Willem M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place, great views over the bay.

Great & friendly hosts. Nice braai undercover on the stoep. Taking the kayaks out on the bay were great fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for the review Willem.We are thankful that you enjoyed your stay at Living Water.
Hope to see you soon.

Living Water
Nicoleen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek met asemrowende uitsig.

Foto's kan nie die mooi uitsig werklik beskryf nie. Huis het alles wat jy mag nodig kry. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for your review, Nicoleen. We are glad you enjoyed your stay so much. Jacobs Bay has a way of creeping into everybody's hearts, we hope to see you again sometime. All the best with the building project.
Jean

Living Water
Clarissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie, rustige atmosfeer. Pragtige uitsig oor die see.

Sal definitief Living Water vir 'n gesin met kinders aanbeveel. Mooiste sonsondergang. Wifi opvangs was bietjie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, jammer oor die internet probleem op die boonste vloer, ons werk daaraan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Jean

Living Water
Marna B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Gesin met tieners

Rus vir jou siel in die Weskus.

Wat 'n ongelooflike plek, alles wat jy nodig het en staproetes vir die voete en siel. Plek waar jy veilig voel en nie eers weet van loadshedding nie. Jean het ons vinnig laat welkom voel en alles mooi gewys. Die woonplek was super netjies en gevoel soos huis. Living Waters sal ons gesin weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Marna, Baie dankie vir julle warm en positiewe terugvoer. Dit maak ons gelukkig as ons gaste hulle verblyf geniet. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete Jean

Living Water
Suene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suene B

Rus vir die siel

Ek sal verblyf by Living Water beslis aanbeveel vir enige persoon wat soek na 'n oase van rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie Suene, altyd lekker om te hoor dat gaste kon afskakel en die mooi natuurskoon inneem. Hoop om jou weer te sien.

Living Water
Eliana D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliana D
Gesin met klein kinders

Hidden jewel on the West Coast!

As described and seen on the website, Living Water has the most spectacular sunsets and view over the bay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for the review. You and family are always welcome back.

Living Water
Elsabe O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O
Gesin met tieners

Keurige vakansiehuis in 'n lieflike omgewing!

Ons vakansieverblyf het aan al ons verwagtinge voldoen! Die vakansiehuis is goed en keurig toegerus met onder andere 'n lieflike ou deur, spieëlraam en die mooiste kandelaar in die hoofslaapkamer. Ons tienerdogter het die hangmat op haar stoep en haar privaatheid geniet, terwyl ek en my man ons weer verlustig het aan die uitsig van die boonste stoepie. Ons het graag tyd daar deurgebring om veral na die ongelooflike sonsondergange te kyk. Ons gasheer Jean, was baie vriendelik en tegemoetkomend en het allerhande wenke met ons gedeel oor die omgewing, restaurante en staproetes. Ons was net spyt dat ons nie langer tyd daar kon deurbring nie. Ek sal Living water aanbeveel vir almal wat bietjie wil kom ontspan in die natuur en hul batterye wil herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Ek het vir Elsabe en familie as wonderlike, aangename gaste ervaar, hulle is beslis enigetyd welkom hier.

Living Water
Marieta D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en doodstil. Heerlike kuier!

Die verblyf is uit die boonste rakke. Uiters goed toegerus met smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en pragtig.

Baie mooi plek, rus en vrede. Ongelooflike uitsig oor die see en ongelooflike gasvrye eienaars. Definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for your review Danie. Glad you enjoyed beautiful Jacobs Bay. I hope that you will return some day in the future.
Sanet

Living Water
Vania W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania W
Gesin met klein kinders

Wow! We were spoilt! From waking each morning in a crisp white bed to chirping birds to watching the most awe inspiring sunsets over the water.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow! Ons was baie bederf! Vandat ons in die oggend wakker word in vars linne met voëlsang tot asemrowende sonsondergange.

See rating.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Hi Vania,
Thank you for your beautiful review. You were 5-star guests too.
Sanet

Living Water
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike wegbreek plekkie met al die nodige geriewe. Ons gaan beslis weer terug en sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie Johan. Ons kyk uit vir jul volgende kuier! Julle was wonderlike gaste. Groete.
Sanet

Living Water
Christelle L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Fantastiese ligging en puik netheid en afwerking van eenheid.

Die plekkie het ons stoutste verwagtinge oortref! Beslis die moeite werd en hoogs aanbevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie Christelle! Bly julle het Jacobsbaai en ons hartsplek geniet. Hoop ons sien jul eendag weer!
Sanet

Living Water
Marika L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika L
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel op aarde van 'n prag plek.

Met ons aankoms is ons met soveel hartlikheid en vriendelikheid ontvang. Die eienaars, Jean en Sanet, is albei 'n fantastiese gasheer en gasvrou. Hartsmense in murg en been! Hulle was so behulpsaam en niks was te veel gevra nie. Klein bederfies van stort gel in die badkamers, lekkertjies vir die kinders, pakkie beskuitjies in die kombuis tot vuurhout klaar gepak, net reg vir aansteek, is so opreg waardeer! Die wooneenhede is heerlik ruim, smaakvol en modern ingerig. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Die decor met aandag tot die fynere detail het ons werklik beïndruk. Die wasmasjien was 'n groot bonus beslis! Asemrowende uitsigte oor die see reg voor jou, asook van die boonste eenheid se balkon, was 'n besonderse ervaring. Dit was absolute rus vir die hart en siel. Alles was perfek! Die hangmatte is ongetwyfeld 'n aanwins. Ons het te heerlik daarin ontspan. Dit was die beste, vriendelikste diens wat ons nog ooit ervaar het met 'n vakansie. Met 'n perfekte ligging wat letterlik 'n paar meter se stap strand toe is gaan dit vir seker 'n geliefkoosde vakansiebestemming word en ons kan nie wag om terug te gaan na die prag plek nie. Ons het heerlik gekuier op die stoep en gerus. Living Water het voorwaar ons wildste verwagtinge oortref en word sonder twyfel met hoogste lof aanbeveel. Ons sien julle weer in Desember!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie vir jou moeite met so ‘n mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het jul vakansie so vreeslik geniet - dis wat ons graag van ons gaste wil hoor. Julle is enige tyd weer welkom!
Jean en Sanet

Living Water
Anma B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Rus vir 'n mens se siel.

Die dekor en attention to detail is tops met alle benodigdhede wat mens benodig. Die hangmatte is heerlik vir ontspanning en dan die pragtige uitsig daarby. Ek wil ook graag Sanet se resep kry vir die beskuit wat sy vir ons by die koffie benodigdhede geplaas het wat 'n lekker manier om wakker te word met 'n beskuitjie. In geheel ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Beste Anma,

Ek is bly julle het so heerlik gekuier en ontspan - ek wens soms ek het meer tyd om ook in daai hangmatte te lê!

Ons hoop ons sien julle weer! Sal my beskuit-geheim met jou deel in 'n e-pos.

Groete
Living Water

Living Water
Linda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel.

Wanneer jy moeg is van die stadsgejaag en net weer mens wil word, kan die kombinasie van Living Water se rustigheid, stylvolle akkommodasie en asemrowende uitsigte kwalik oortref word. Dankie aan Sanet en Jean vir hul gasvryheid en bydrae tot 'n onvergeetlike 5 dae! Ons is volgende jaar terug vir meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Julle was wonderlike gaste, Linda. Dis jammer Jean moes alleen 'n wyntjie saam jul geniet terwyl ek rondgerits het! Ons is bly julle het die tyd van rus so geniet - Jacobsbaai het daardie uitwerking op 'n mens.

Groete
Sanet

Living Water
Heinrich D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie modern. Goeie uitsig en ligging en kan sterk aanbeveel word. Sal definitief weer besoek. Dankie Jean en Sanet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Heinrich. Dit was ons plesier. Kom kuier enige tyd weer!

Living Water
Cara S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite - tranquillity epitomised.

We booked the upstairs unit for two people, which has a large balcony overlooking Jacobsbaai - arguably the best view in the village! Waking up to the gentle sound of the ocean at your doorstep really is priceless! The accommodation is tastefully furnished with great care. The kitchen is well-equipped, even for a longer stay and the unit also has a washing machine (although we did not use it). When we arrived, even the wood in the BBQ area had been set up - all we needed was to strike a match to light the fire. Bathroom had travel-sized shower gel. The huge bed was super comfortable and there was ample extra bedding, a hairdryer, iron, TV. Having Wi-Fi was also very useful for us, seeing as we don't live in SA and therefore don't have local sim cards/data. Sanet and Jean were faultless hosts and by the end of the weekend we felt as if we were visiting friends. I sincerely recommend this place. We had initially booked two nights, but stayed for an additional night because we simply did not want to leave.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik ─ rustigheid op sy beste.

Ons het die boonste eenheid vir twee mense bespreek, met 'n groot balkon met uitsig oor Jacobsbaai - waarskynlik die beste uitsig in die dorp! Om wakker te word aan die sagte geluid van die see aan jou voordeur, is regtig onskatbaar! Die huisvesting is smaakvol ingerig met groot sorg. Die kombuis is goed toegerus, selfs vir 'n langer verblyf en die eenheid het ook 'n wasmasjien (hoewel ons dit nie gebruik het nie). Toe ons aangekom het, was selfs die hout in die braai area opgerig - al wat ons nodig gehad het, was om 'n vuurhoutjie te slaan. Badkamer het 'n reisgrootte stortgel. Die groot bed was super gemaklik en daar was genoeg ekstra beddegoed, 'n haardroër, yster, TV. Om Wi-Fi te hê was ook baie nuttig vir ons, aangesien ons nie in SA woon nie en daarom nie plaaslike simkaarte / data het nie. Sanet en Jean was foutlose leërskare en teen die einde van die naweek het ons gevoel asof ons vriende was. Ek raai hierdie plek regtig aan. Ons het aanvanklik twee nagte bespreek, maar het vir 'n ekstra nag gebly omdat ons eenvoudig nie wou verlaat nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dear Cara.
Thank you for taking the time to write such a detailed and positive review.
We are glad you enjoyed your stay so much and hopefully you do miss SA a bit when you think back of your holiday.
You were lovely guests!

Living Water
Eike W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eike W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike tuiste!

Ons het 1 week hier gebly op boonste verdieping. Dit is 'n ongelooflike huis en tuiste waar jy regtig baie gemaklik en gerieflik kan bly, dis 5-ster akkommodasie. Baie smaaklike en stylvolle afwerkings, met die beste see-uitsigte. Net 2 moontlike voorstelle (maar affekteer nie die gehalte van verblyf of resensie nie): 1. 'n braai op die boonste balkon al is dit losstaande sou baie lekker wees; 2. WiFi-sein is baie swak op die boonste vloer. Kan Living Water enige dag aanbeveel, en sal dit vir seker weer wil besoek in die toekoms! Jean en Sanet is great mense en laat voel jou baie tuis voel, en kan goeie advies gee oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Eike,
Baie dankie vir julle warm en positiewe terugvoer. Dit maak ons gelukkig as ons gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die terugvoer oor die internet, ons sal verseker daarna kyk. Ons het die losstaande braai op die boonste verdieping verwyder toe ons die hout afdak opgesit het, agv moontlike brandgevaar, maar ons sal verseker kyk hoe mens die versoek kan akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom! Sanet

Living Water
Andre B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf, uitstekende ligging en stilte.

Baie stil Weskus dorpie vir die person wat rus en vrede soek, baie sentraal geleë sodat ander Weskus dorpies besoek kan word, Vredenburg en Saldanha is die naaste groot dorpe om jou kruideniers ware te gaan koop, net die nodigste melk en brood beskikbaar in Jacobsbaai. Mooiste sonsondergange oor die see hier te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinta M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinta M
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel op aarde.

Living Water in Jacobsbaai was een van ons lekkerste gesinsvakansies. Die huisie is perfek! Hy is skoon, netjies (beddegoed ruik heerlik) en dekor is so mooi! Die huis is op die water, so ons was gereeld met die 2 seuns by die viswater besig om vis te vang! Mooier uitsigte gaan jy nie sommer kry nie. Sanet en Jean het ons met ope arms verwelkom. Sien julle in Desember weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie vir so 'n pragtige resensie Zinta. Bly julle kon die water en visvang so geniet! Dit was heerlik om julle by ons te kon hê, ons hoop om volgende keer minder besig te wees en darem meer van julle te leer ken.
Sanet

Living Water
Dwayn S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We wanted for nothing!

A Wonderful place, we will visit again. Excellent all around. I recommend the stay to any and all. Wish we never left!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Thank you for your review, Dwayn. We are glad you enjoyed your stay so much. Jacobs Bay has a way of creeping into everybody's hearts, ee hope to see you again sometime.
Jean and Sanet

Living Water
Louzeth J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louzeth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Baie mooi eenheid met 'n stunning view, reg op die water. Eienaars Sanet en Jean is baie vriendelik, behulpsaam en doen baie moeite! Kom vir seker terug na hierdie idilliese wegbreek plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Ons het baie, baie lekker gekuier! Living Water het al ons verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Johan, ons kon sien dat Jacobsbaai in jul harte ingekruip het. Dankie vir jul terugvoer. Ons hoop julle het heerlik gerus. Hopelik sien ons jul weer in die toekoms. Sanet

Living Water
Wilmarie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie K
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Huis is baie netjies en mooi. Baie prakties ingerig en het alles wat jy nodig het en meer. Ligging is perfek. Lekker kayak gery op die lagoon en heerlik op die stoep in die hangmat gelê en die pragtige uitsig geniet. Heerlik al langs die see met die kronkel paadjies gestap en op die stoep gekuier en uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie dat jy tyd geneem het om iets oor Living Water te skryf Wilmarie. Ons is bly julle het dit so baie hier geniet. Dankie dat jul ons plek so netjies agtergelaat het. Ons hoop ons sien jul eendag weer. Sanet

Living Water
Lienta R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry.

Het 'n warm ontvangs gekry by 'n vriendelike gasvrou. Ons was teleurgesteld dat Weskusplek toe en verlate was en hoop regtig dat hierdie kern van Jacobsbaai gevul word deur die regte mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie in te dien. Ons is bly julle het dit geniet en ja, ons wag ook in spanning dat Weskusplek weer sy deure oopmaak!

Living Water
Jannie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike verblyf in Jacobsbaai. Die eenheid is onverbeterlik wat betref afwerkings, netheid en ligging. Ook toegerus met alles wat jy nodig het. Baie aangename en toeganklike eienaars. Dankie vir 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Beste Nadia & Freddie.

Ons is bly dat die wegbreek-naweek vir julle 'n spesiale ervaring was. Kom gerus weer.

Groete,
Sanet

Living Water
Darren N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise by the sea!

Fantastic breakaway to unwind and relax right next to the sea, beautiful neat rooms with stunning views of the sea from your bed, to wake up in the morning to the amazing sound of the sea. The owner, Sanet, went out of her way to make our stay as comfortable as possible! We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dear Darren.
Thank you for taking the time to write us such a beautiful review. When our guests have an amazing experience, we are satisfied. Thank you for leaving our apartment so tidy. We would love to welcome you again.
Sanet

Living Water
Hendrik Petrus K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Petrus K
Enkelreisiger

Baie rustige en aangename omgewing om te rus en die mooi natuurskoon te geniet.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig op die baai van Jakobsbaai. Uitstekende geriewe en vriendelike diens van die eienaars af. Die ideale plek om jou skoene uit te skop en net die rustigheid te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon.

Baie netjies en skoon met 'n ongelooflike lekker ligging en asemrowende uitsig. Ideale plek om te ontspan en weg te kom van besige stadslewe. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Sien jul beslis weer in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Ons is baie bly dat julle Living Waters geniet het en bietjie kon afskakel van die stadslewe, Dewald. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Groete,
Sanet

Living Water
Elmari S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, stylvol, gekombineerde antiek-moderne afwerking vakansie-villa met 'n onvergeetlike see-uitsig.

Ons sal weer-en-weer hier kom vakansie hou. 'n Rus vir jou siel en ontdekking van 'n klein paradys. Ongerep, wonderlike mense en 'n besliste vakansie bestemming waar jy ontelbare mooi herhinneringe saam met jou kan huis toe neem. Dankie aan Jean en Sanet Nel vir julle gasvryheid, ons het beslis hartsmense ontmoet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Elmari. Dis heerlik om te hoor dat gaste 'n positiewe ervaring het by Living Water, ons ervaar dit. Dankie dat jul ons plek so netjies gelaat het. Ons ontvang julle enige tyd weer. Groete.

Living Water
Hennie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit is 'n pragtige, baie gerieflike eenheid met 'n ongelooflike uitsig en ligging. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ongelooflike waarde vir geld en werklik 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Hennie ons is bly dat julle jul Weskus-kuier en ook "Living Water" geniet het. Kom gerus weer!

Living Water
Francois D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Best value for money! This location is brand new, beautiful, on the waterfront with awesome hosts.

Living Waters is an amazing place to stay with absolutely the best service. The accommodation is awesome with a great deal of detail and a real home away from home feeling. Everything from the linen used on the beds to the amazing patio outside was perfection. The owners are devoted, caring and very helpful. The view is even better in real life than on the photos! I will definitely without a doubt recommend this heaven on earth to any person!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dear Francois. Thank you for your beautiful review and kind words. All our guests are important to us, but it's always a bit more special if we can help make wonderful memories for those South Africans now living abroad. We are glad to hear that you enjoyed your stay. Be blessed and come again.

Living Water
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Gemaklik, egte Weskus-styl!

Die eienaars is fantasties. Gaste kan uitsien na 'n heerlike Weskus-kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Johan, ons is bly dat julle die tydjie in Jacobsbaai geniet het. Ons stem saam, Jacobsbaai se Weskus-gevoel is iets spesiaal. Kom gerus weer.

Living Water
Warren F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place. Come back in a flash.

Stayed over for long weekend. Great location. Lovely views. Great couple hosting us. Would stay there again any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Hi Warren, thank you for your kind words. It was great to have hosted you at Living Water. You are welcome anytime. Sanet

Living Water
Marina F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was die beste ervaring wat ons in meer as 30 jaar van reis en vakansie-akkommodasie van alle soorte ondervind het.

Living Water het ongetwyfeld van die beste ligging in Jacobsbaai en aan die Weskus vir vakansie-akkommodasie. Die wooneenheid was 'n besonderse ervaring. Die eienaars, Sanet en Jean, het daarin geslaag om 'n rusplek te skep wat dit vir jou moeilik maak om huis toe te gaan. Hulle was baie besorg oor ons en niks was te veel gevra nie. Die rustige en onbelemmerde uitsig oor die see en die smaakvolle en praktiese manier waarop elke vertrek ingerig is, het ons baie beïndruk. Ons het geen twyfel nie dat Living Water gou 'n gunstelingbestemming aan die Weskus gaan word. Ons het reeds weer bespreek vir 2018!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Stoffel en Marina.

Baie dankie vir jul baie mooi woorde. Ons harte klop warm wanneer ons gaste se rus-ervaring positief en vervullend was. Gaste soos julle maak dit ook sommer maklik om te wil gee. Sien uit na jul volgende kuier!

Living Water
Neil S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing stay.

We had an absolutely wonderful stay at Living Water. The location is perfect, and views are amazing. Jean and Sanet were very welcoming and helpful, and everything is and looks exactly as advertised. The house is equipped with all the essentials, and is only a short walk away from a lovely restaurant on the beach. We had such a relaxing stay, and have already booked our next trip to Living Water in 2018. We can’t wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dear Neil,
We are glad that you could relax and enjoy what the beautiful Jacobs Bay had to offer. We are looking forward to seeing you again. Don't forget to bring your bicycles.

Living Water
Adri K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel!

Ontvangs van Sanet en Jean was baie vriendelik. Baie netjiese plek, baie lekker om sonsondergang vanaf balkon dop te hou, baie rustig ons het dit baie geniet! Sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Dear Adri.

It is great to hear that you enjoyed your stay at Living Water. We hope to see you again in future!

Regards,
Sanet

Living Water
Bernie E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Ons is baie vriendelik ontvang deur gashere. Die wooneenheid is ruim en smaaklik ingerig met onverwagte bederfies. Hierdie is die ideale plek om weer terug te kom aarde toe en kennis te maak met die pragtige natuur en rustigeheid wat oral heers. Ek sal definitief teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Living Water se terugvoer

Good day Bernie.

Thank you for your wonderful review. It is great to hear that our beautiful nest have met your expectations. We thoroughly enjoyed having you as guests. Hope to see you again!

Living Water
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux 5, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzI1OWUwLTg3NjgtNGUyMy1hMzBhLWM3ZjA2OTk5ODRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 52 5 1 5 5 Nic Tredoux Close Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.966012728638 17.888232951058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem