+46

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marco L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Tranquil, friendly and overall excellent. Sleeping arrangements, excellent. Food at restaurant, excellent. Surroundings, excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Puik diens, lekker kos! Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Good day, It was a pleasure to host you at Lizard Rock. Thank you so much for the kind words and the support, and we hope to welcome you back soon. Regards, Lizard Rock

Pierre M
1 nag
5.0
Nov 2025

Ongelooflik. Ja. Die verblyf was beter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Good day, It was a pleasure to host you at Lizard Rock. Thank you so much for the kind words and the support, and we hope to welcome you back soon. Regards, Lizard Rock

Johan B
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Ideaal vir my gewees! Baie aangenaam! Stil, rustig en weg van alles af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Good day, It was a pleasure to host you at Lizard Rock. Thank you so much for the kind words and support, and we hope to welcome you back soon. Regards, Lizard Rock

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Feb 2026

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Althea
Lizard Rock
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor van u ervaring en neem sulke kommentaar baie ernstig op. Netheid en instandhouding is vir ons van groot belang, en dit is beslis nie die standaard wat ons vir ons gaste wil bied nie. Ons sal die aangeleenthede wat u genoem het dringend ondersoek en aanspreek met ons span. Ons waardeer dat u dit onder ons aandag gebring het, aangesien dit ons help om ons diens en fasiliteite te verbeter. Vriendelike groete.

Theunetta L
1 nag Gesin met tieners
2.6
Apr 2026

Dit was nie ideaal nie. Ons het nie 'n baie goeie eerste ervaring gehad nie, ek glo egter dat hulle hulle bes gedoen het om die probleem op te los. Daar was 'n probleem met die water - hulle het egter nie dieselfde tipe eenheid beskikbaar gehad nie, en ek is nie gemaklik om my gesin op te deel nie. Ons het dit laat werk vir die een aand, maar het besluit om nie nog 'n aand te bly nie. Hulle het egter baie moeite gedoen, en ons waardeer dit. Daar was ook nie enige seep beskikbaar in die eenheid nie, handewas/opwas seep vir vuil skottelgoed nie - dink dit is redelik standaard.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Althea
Lizard Rock
Baie dankie dat u u ervaring met ons gedeel het. Ons is jammer dat u eerste verblyf nie heeltemal glad verloop het nie, veral met die waterkwessie en die ongerief rondom die eenhede. Ons waardeer opreg u geduld en die erkenning dat ons span hul bes gedoen het om die situasie so goed moontlik te hanteer. Terugvoer soos hierdie is vir ons baie waardevol en help ons om voortdurend te verbeter. Ons neem ook kennis van u opmerking rakende basiese items in die eenheid, en sal dit intern hersien om seker te maak ons gaste se verwagtinge word so ver moontlik ontmoet. Ons hoop om u in die toekoms weer te kan verwelkom vir ’n baie meer aangename en probleemvrye verblyf. Vriendelike groete

Anita W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Affordable accommodation with all necessary requirements for a home away from home. Peaceful and tranquil surroundings. Chalet well equipped and air-conditioning was an absolute perk! We would love to revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Good day, It was a pleasure to host you at Lizard Rock. Thank you so much for the kind words and the support. We hope to welcome you back soon. Regards, Lizard Rock

Laura P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Verblyf was lekker. Pad vanaf hoofpad is sleg vir voertuie wat laag is. Kombuis is buite die kamer. Geen foto's van die badkamer. Juis daar bespreek omdat daar 'n restaurant is, maar was reeds toe om 17:30.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Good day, it was a pleasure to host you at Lizard Rock. Thank you so much for the kind words and support, and we hope to welcome you back soon. Regards, Lizard Rock

Steyn S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie goed. Baie lekker, Werner het goed na my omgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Lovely place and awesome host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Lizard Rock
Thank you so much for the positive feedback. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang