LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lizard Rock | LekkeSlaap
+63

Lizard Rock

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Lizard Rock
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Monique C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monique C
Gesin met klein kinders

Was nie ideaal vir 'n gesin met 3 klein kinders nie.

Die kamer was hopeloos te klein vir 2 volwassenes en 3 kinders. Die wendy huisie is net groot genoeg vir 2 persone. Ek raai aan dat dit duideliker aan toekomstige gaste kommunikeer word of nie so bespreek kan word nie. Daar is geen air con in die kamer nie, slegs 'n waaier, maar die waaier is so naby die kinders se dubbel bunk bed dat dit 'n kind sal kap indien aangeskakel en die kind wil by die leer op- of afklim ─ regtig gevaarlik. Geen mosquito mesh op die vensters, so die vensters moes heeltyd toe bly in daai warm weer. Ons het gekook in die nagte. Veiligheid was ook 'n bekommernis. Die diens was egter vriendelik en ons het welkom gevoel. Sal egter nie graag weer daar bly of dit aanbeveel vir gesinne nie.

Vickus O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The best getaway place in Nelspruit. Best services and excellent hospitality. Would recommend it to anyone who is going away. Would definitely go back again soon.

Estelle B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B
Enkelreisiger

Sommer net lekker.

Baie netjies en skoon, heerlike atmosfeer, alhoewel dit geadverteer word met ontbyt ingesluit was dit nie beskikbaar nie. Daar kan bietjie meer kombuistoebehore verskaf word in die eenhede. 'n Swembad of watergat sal goed te pas kom in die Laeveldhitte. Maar andersins sal ek weer daar 'n draai gaan maak.

Ockert B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, excellent service.

Baie lekker gebly. Eienaars het uit hulle pad uit gegaan om mens welkom te laat voel en die tyd daar so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Mooi intieme kroeg met lekker Prego rolls en chips. Sal definitief weer teruggaan.

Christine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Enkelreisiger

Uiters vriendelike eienaar en personeel. Skoon, netjies en heerlik!! Sal beslis weer gaan.

Dit was die eerste keer wat ek in daardie omgewing 'n draai gemaak het. Die gasvryheid was wonderlik. Die besienswaardighede in die omliggende gebied was ongelooflik!

Albert C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert C
Saam met vriende

Was rustig en is goed na gekyk.

Dit was 'n aangename, rustige nag. Aangesien ons die volgende dag vroeg moes opstaan, was dit die perfekte plek om 'n goeie nagrus te kry.

Nadia C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia C
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Eienaars laat jou baie welkom voel en is baie behulpsaam en vriendelik. Lekker plekkie as jy net wil ontsnap van die besige lewe af.

Samantha S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Miskien kan hulle 'n handeseep in sit.

Ronel H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met vriende

Dit was aangenaam en netjies.

Dit is 'n bietjie ver uit die dorp. Ons was daar gedurende die Innibos-kunstefees. Is geleë in 'n mooi deel, Rhenosterkop. Geen klagtes, was gerieflik en netjies. Die eenheid is nie gediens nie.

Simeon K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Simeon K
Enkelreisiger

Swakker as baie swak.

Sien sterre.

Haly F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Haly F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelik, 'n lekker plek om te gaan rus of ontspan.

Baie lekker plek om rustig te wees, natuur is baie mooi, vriendelike ontvangs, mooi verblyf, skoon en nietjies, sal weer soontoe gaan om net rustig te wees. Dankie.

Dereck V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dereck V
Saam met vriende

Our stay was short but enjoyable.

Nice place to stay but very poor directions, no signs or markings at all!

Annemarie W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie W

Het die rustigheid geniet.

Die pad, veral by die ingang na die chalets, is egter nie vir 'n gewone voertuig nie!

Clarissa B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B
Enkelreisiger

Baie lekker om te oornag.

Sien die sterre.

Jannie G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Enkelreisiger

Oulike plekkie in die bos en moet 'n lushof wees in die somer!

Pad na gastehuis is nie goed nie, maar gelukkig nie baie ver nie. Sal my nie verhoed om weer daar te bly nie. Dit moet pragtig wees in die somer. Sal graag TV wou hê, maar teen prys nie so belangrik nie. Beste waarde vir geld!

Jenny B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Baie lekker gebly en goed ontvang.

Sal verseker weer daar gaan bly.

Joline C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joline C
Gesin met tieners

Dit was glad nie wat ons verwag het nie.

Ons was glad nie gelukkig met ons verblyf nie. Die mansbadkamer was onderwater die hele week en die stort was ook nie baie lekker nie.

Deon P - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is in 'n mooi area en die kamers is mooi.

Sien die sterre hieronder.

Jan T - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T
Saam met vriende

Skitterend!!!!!!!!!!!!

Wynand en Maurice, julle gasvryheid, diens en nou vriendskap is uitstekend. Almal wat lees, ek sal nooit weer soek waar om in Nelspruit tuis te gaan nie!

Marius B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Vir 'n wegbreek van 2 of 3 dae, perfek!

Dit is in 'n baie mooi omgewing geleë. Dit is lekker stil en rustig daar.

Johannes D - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Saam met vriende

Die lopende water naby die eenheid was terapeuties en die verblyf netjies en skoon.

NBaie dankie, Maurice vir jul gasvryheid!

Dries V - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxed stay out of town

Maurice went out of his way to make us feel welcome. Our bedroom had an en-suite bathroom built into the rocks, and it was beautifully done.

Marietjie G - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Gesin met klein kinders

Beautiful surroundings

Very friendly reception.

Elayne C - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elayne C
Besigheidsreis

Good

Short stay, and very clean. Small note: the loo is outside.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMjM4YzRmLTIzYjEtNDYwYi05MDgxLWU1YzJmYTQyYmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!