Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lizard Rock

Lizard Village 2
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige knus kothuis is tussen die lowerryke bosveldbome en kleurvolle tuine geleë. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n stoep en 'n buitelug-kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel en 'n privaat braai-area buite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.
Geen oormatige geraas nie.
Die vandalisering van fauna en flora in die area word nie toegelaat nie.
Oop vure moet slegs in die aangewese braaiers en op 'n redelike grootte gehou word.
Geen sigaretstompies mag op enige ander plek weggegooi word as in die asbakkies wat voorsien word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lizard Village 3
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus kothuis is tussen bosveldbome en kleurvolle tuine. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stoep, 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n ketel, asook 'n privaat braai-area buite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.
Geen oormatige geraas nie.
Die vandalisering van fauna en flora in die area word nie toegelaat nie.
Oop vure moet slegs in die aangewese braaiers en op 'n redelike grootte gehou word.
Geen sigaretstompies mag op enige ander plek weggegooi word as in die asbakkies wat voorsien word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lizard Village 4
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige knus kothuis is tussen die lowerryke bosveldbome en kleurvolle tuine geleë. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n stoep en 'n buitelug-kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel en 'n privaat braai-area buite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.
Geen oormatige geraas nie.
Die vandalisering van fauna en flora in die area word nie toegelaat nie.
Oop vure moet slegs in die aangewese braaiers en op 'n redelike grootte gehou word.
Geen sigaretstompies mag op enige ander plek weggegooi word as in die asbakkies wat voorsien word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lizard Village 6
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige knus kothuis is tussen bosveldbome en kleurvolle tuine. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n voorstoep en 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n ketel. Verder is daar 'n leefarea en 'n privaat braai-area buite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.
Geen oormatige geraas nie.
Die vandalisering van fauna en flora in die area word nie toegelaat nie.
Oop vure moet slegs in die aangewese braaiers en op 'n redelike grootte gehou word.
Geen sigaretstompies mag op enige ander plek weggegooi word as in die asbakkies wat voorsien word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YThkOTg5LWZhMDctNDFjOC05MTg4LWJhN2YyZmY1NDdiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem