4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lodge 93, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lodge 93 - Pinnacle Point bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met 'n Cape Cod-styl. Lodge 93 is in die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai geleë, in die hartjie van die bekende Tuinroete.
Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, eetarea, buitestoep met braaigeriewe en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met toegang tot die badkamer langsaan. Albei slaapkamers het TV's. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in, en lei na die oopplan-sitarea en -eetarea. Daar is ook WiFi en sekere DStv-kanale.
'n Gemeenskaplike swembad is vir gaste beskikbaar. Die landgoed bied 'n privaat strand, gesondheidspa, klubhuis met 'n restaurant, tennisbaan, gholf-oefenbof, gimnasium, putt-putt en die Pinnacle Point-gholfbaan met 'n uitsig oor die see. Die landgoed is met 24 uur-sekuriteit beveilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lodge 93, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Lodge 93 - Pinnacle Point het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lodge 93, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang