Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat rook binnenshuis verbode is.
Geen harde musiek of partytjies nie, die bestuurder woon op die perseel.
Slegs die aantal gaste op die bespreking sal geakkommodeer word en dit sluit kinders in. Daar is geen ekstra geriewe buiten dit wat gelys is om 'n addisionele gas te akkommodeer nie.
Inkloktyd is van 15:00 - 19:00. Stel asb. die bestuurder in kennis indien gaste na 19:00 gaan arriveer.
Uitklok is teen 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19a Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang