3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loft on Main is 'n ateljee-woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus. Onrus is teen die kus naby Hermanus en skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see. Dit is ook naby die bekende Hemel-en-Aarde-vallei.
Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die solderkamer het 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 'n kind op die slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is ingesluit.
Gaste het toegang tot hul eie ingang, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Onrus bied wandel- en voetslaanpaadjies langs die skiereiland na die Onrus-strandmeer en gaste kan swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Loft on Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang