2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Loft Studio is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang bo-op die eienaar se motorhuis in 'n stil area in die Strand. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n kombuisie en 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en gansveer-kussings en 'n -duvet. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuisie is met 2 waaiers, 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n groot lessenaar en 'n TV-skerm wat aan 'n DVD-speler gekoppel is.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel vir standaard sedans beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, 'n groot winkelsentrum en 'n rits geriefswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Clifford Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Loft Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang