Loft Studio
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Loft Studio is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang bo-op die eienaar se motorhuis in 'n stil area in die Strand. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n kombuisie en 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en gansveer-kussings en 'n -duvet. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuisie is met 2 waaiers, 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n groot lessenaar en 'n TV-skerm wat aan 'n DVD-speler gekoppel is.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, 'n groot winkelsentrum en 'n rits geriefswinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Loft Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clifford Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 8
Ligging
- Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Loft Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lochnerhof Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13