- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
In die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete in Mpumalanga, sal jy die oord vind. Die oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Ons is naby aan die Kruger Nasionale Park, Blyde Rivier Canyon, God's Window, Pelgrimsrus en die Long Tom Pass, om 'n paar te noem.
Die oord bestaan uit twee afdelings: Log Cabin Village en Settlers Village waarvan albei in Graskop geleë is en bestaan uit ten volle toegeruste selfsorg-chalets en -kothuise met TV's met OVHD-kanale, privaat braaigeriewe en parkeerplek. Elkeen word ook daagliks skoongemaak. Die Log Cabins (hout-chalets) bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste. Settlers Village is in dieselfde styl as die van die destydse pioniers gebou.
Ons het ook 'n swembad en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Brendan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Log Cabin & Settlers Village het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang