LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Log Cabin & Settlers Village | LekkeSlaap
+99

Log Cabin & Settlers Village

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 60 resensies vir Log Cabin & Settlers Village
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hugo B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim vertrek en netjies. Outydse gevoel aan die plek.

Ek sal graag weer daar oorbly. Baie bekostigbaar.

Evah M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Evah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had so much fun and enjoyed my time

Fun, enjoyable, and a lovely place.

Kgakgamalo S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kgakgamalo S

We had a beautiful weekend, nice place and the whether was also great.

Graskop is a nice place and would recommend it to friends.

Jason M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. Great location.

Very nice place. Centrally located, great for short break or long stay.

Nomcebo H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomcebo H
Saam met vriende

I enjoyed my stay, it was worth it.

The only problem was not finding brooms in the chalet otherwise all was well.

Ansonette F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette F
Gesin met tieners

Dit was wonderlik. Hulle is baie behulpsaam. Alles was mooi skoon.

Ons het tuis gevoel daar, en dit was naby alles. Sal weer daar kuier. Daar is ’n heerlike swembad vir afkoel. Die tuine is pragtig. ’n Fantastiese uitsig.

Joseph K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A couple accommodation.

I had a good stay and the accommodation has meet my expectations, I would really like to pay a visit again.

Aletta V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V

Uitstekend, waarde vir geld.

Ons was 'n groot groep. Ons is vriendelik ontvang. Die eenhede was skoon, gerieflik en baie goed toegerus. Ons het dit baie geniet.

Petro S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons sal beslis weer daar gaan oornag. Dink net hulle kan belê in groter TV’s.

Christelle S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was pragtig, skoon en gerieflik.

Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Die diens was vriendelik en die plekkie is wonderlik geleë. In die hoofstraat, maar stil en rustig! Wat wil jy meer hê?

Marie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers het 'n reuk van muf.

Kamers nie voldoende belig nie.

Thembi T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi T
Saam met vriende

The rooms are clean and perfect.

The yard is very small, perfect when you go with friends not children.

Alice G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik fantasties!

Netjies, skoon, absoluut fantasties gewees. Baie dankie ook vir die vriendelike diens. Julle sien ons beslis weer.

Nonhlanhla R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nonhlanhla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend it but it's bit far from many attractions and the malls.

Had a great stay. The staff is friendly, but the place is a bit far from many attractions and malls.

Gerrit S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit S
Gesin met tieners

Goeie ligging 'n paar meter van Harrie's Pancakes, restourante en winkels.

Oorkant die pad is 'n ander lodge waar gaste dwarsdeur die nag musiek gespeel het. Die straat rondom is baie lawaaierig met vragmotors, taxi's en toerbusse wat deur die nag daar ry. Baie goed geleë in 'n goeie deel van die dorp. Stapafstand van Harrie's Pancakes en ander restourante en winkels. Relatief veilig met 'n nagwag (wat ek nie gesien het nie, maar volgens die bestuur wel daar was). Geen stortgeriewe, slegs baddens. Baie basiese akkommodasie. Baie basiese geriewe. Skoon en netjies. Nogal duur vir wat jy binne kry maar die ligging maak dalk die prys op.

Juley D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en sal weer daar bly.

Vriendelike diens en topgehalteverblyf.

Lonney N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lonney N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet place, enjoyed every moment!

Great location, very quite and very close to the shops and all attractions!

Corne E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E

Baie netjies en waarde vir geld.

Die cottages is baie netjies en is beslis aan te bevel. Baie mooi tuine en braaigeriewe.

Jolene P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene P
Gesin met klein kinders

Definitely value for money!

Lovely home away from home!

Simone B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie goeie verblyf in 'n pragtige dorp - alles wat mens nodig het!

Elizabeth B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon, vriendelik en gemaklik.

Log Cabin & Setttlers Village is 'n baie lekker plek om af te saal. Dis skoon, die mense is baie vriendelik en dit is so naby aan al die mooi plekke in die omgewing. Ek sal weer en weer daar gaan oorbly.

Marlene M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Gesin met klein kinders

Good stay!

We only had a one night stay over and it was great. Good location and great chalet - comfortable and well equipped. Only downside was that there were dogs barking during the night which kept us awake for a while. But otherwise a wonderful place and will definitely return for a longer stay.

Chris V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon en netjiese plek.

Baie lekker gebly. Dis skoon netjies en lekker ouwêrelds. Die openview-TV werk nie vir ons nie, maar het nie gepla nie.

Monica L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great scenery.

Love the view, beautiful.

Sello M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M
Saam met vriende

Excellent accommodation, hospitable reception and very private.

I had a wonderful stay at the lodge. The cabin is stylish and beautiful. It's very private and one can enjoy a peaceful lodging. The downside is the limited channels on DStv, a small television and I think the rooms should be fumigated regularly.

Willem V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Moenie 'n boek op sy baadjie takseer nie.

Ons het in een van die myn huise gebly en ten spyte van die hitte was die huis koel binne. Jy en jou buurman leef wel teen mekaar, maar elke eenheid het sy eie privaat braai en stoep en jy sien nie jou bure nie. Die swembad was ook baie lekker gewees. Graskop is 'n mooi, skoon dorp. Ek het tydens my verblyf 'n bietjie karprobleme opgetel wat wel vinnig uitgesorteer kon word met die hulp van die 'n paar viendelike plaaslike mense.

Fanie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die plek was mooi skoon en dit was 'n rustige paar dae gewees. Sou graag wou sien dat daar meer kanale op die skottel sou wees.

Truisa V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Truisa V
Saam met vriende

Verblyf was lekker.

Plek baie mooi. Sal beslis na meubels en matte kyk. Lyk bietjie verwaarloos. Veiligheid kan ook opgeknap word deur toegang beter te beheer. Hek wou ook nie elke keer behoorlik toemaak nie.

Margo H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Sal beslis terugkom. Baie lekker gebly, dankie. Die mistige, nat weer kon niemand verhelp nie.

Riekie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot teleurstelling.

Donker, vuil gordyne, breekgoed en vloere, oud, TV-ontvangs swak, spieëlkas skeef, kas so donker jy kan niks daarin sien nie. Swembad nie eers groen nie, maar swart! Hek onveilig, moeilik om oop/toe te maak, ens. Beloofde veiligheidswag nooit gesien nie. Ons het ons verblyf kortgeknip a.g.v. bogenoemde.

Mmameso K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmameso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had so much fun.

The only thing that disappointed us was the TV not playing well, but overall everything was good, thanks.

Valerie D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Valerie D

Place really outdated.

Kitchen cupboard old and hard to open and close. Bed in the living area saggy (mattress need urgent replacement). Stove not user friendly. They can do with an automatic kettle. Main gate opened manually.

Lloyd J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, baie sentraal geleë.

Kon vroeër inboek, en ontvangs was sonder enige moeite. Was die moeite werd en is waarde vir my geld. Sal weer kom kuier.

Lehlohonolo M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lehlohonolo M
Saam met vriende

Best location.

See star-rating.

Paul V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en goed geleë.

Skoon en netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs en diens. Net een versoek - dit sal regtig baie help as daar 'n inligtingstuk in die huisie geplaas word wat aandui waar mens in Graskop kan eet en wat die eetplekke se tye is, en of mens moet vooraf bespreek - dis nie lekker om 18:45 saans uit te vind dat jy nêrens gaan kos kry nie.

Elizabeth B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gasvry en sal beslis weer daar gaan bly.

Dit was 'n wonderlike tydjie wat ons by Log Cabin & Settlers Village bestee het. Die verblyf was fantasties, die mense is vriendelik, die tuine so mooi en alles was sommer net perfek. Ons sal beslis Log Cabin & Settlers Village aan al ons vriende en familie aanbeveel. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Nicolas V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Log cabin & Settlers village aanbeveel.

Sal hulle aanbeveel.

Joel W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joel W
Saam met vriende

Stil en rustig maar niks besonders.

Die omgewing baie mooi en rustig ons het dit geniet die houthuise was bietjie donker binne en het bedompig geruik. Wat ons wel ontstel het, was die hoë restaurant pryse en kos wat beslis nie die prys werd is nie. Voorstel: wat van ontbyt by die log cabin? Geen restaurant was oop toe ons net na 7 wou ontbyt nie!

Christa D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons het goed uitgerus, die plek is pragtig, veral die tuin met al die voëlgesang is indrukwekkend.

Monique R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you to Log cabin and Settlers Village.

What a lovely stay and amazing accommodation. Very comfortable and clean. Will definitely be returning in the future.

Lebohang T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang T
Saam met vriende

It was well worth the time and money.

We went there to relax and we had that peace of mind and the stay was not bad at all.

Mammoni M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mammoni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a bad place to stay.

The TV had only one channel and this was not rectified despite numerous promises by management to attend to it.

Barend S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Panoramas en historie.

Uitstekende locatie om natuurschoon te bewonderen en Pelgrims Rust te bezoeken. Heel leuke en geriefelijke ruime houten cabins.

Herbert S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome weekend in the village of Graskop.

Conveniently situated besides the bad roads it was an awesome weekend and worth every cent.

Willem V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Comfortable accomodation

Large spacious cabin with a nice covered patio, kitchenette, comfy bed. No bath though, which would be nice on a cold misty evening! Very clean, and is cleaned daily. Nice pool to relax in. Walking distance from everything in town.

Lucinda G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda G
Gesin met tieners

Goed!

Die badkamers is net bietjie beknop, maar andersins goed!

Zandrie C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zandrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en rustig!

Ons het dit baie geniet om in die Settlers village te bly, die kamers is baie privaat en dit is baie rustig daar.

Dian S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian S
Saam met vriende

Netjies, rustig en 'n baie aangename ervaring.

Sal hul in die toekoms beslis weer besoek.

Colleen J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

Dit was heel rustig en gemaklik. Die kompleks is heel netjies en privaat.

Verblyf was heel gemaklik. Sal weer soontoe gaan. Alle nodige geriewe is naby verblyf. Personeel baie vriendelik.

Koos L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L

Baie lekker, goed versorgde chalets wat alles bied wat mens nodig het.

Sien die sterre hieronder.

Illse V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Groot setlaarshuise; goed onderhou; skoonmaakdiens; behoorlike wasgoeddiens; loopafstand van alles in Graskop; veilige omgewing; maklik om te kry; vriendelike bestuur; kaarte en inligting by die kantoor beskikbaar. Sal beslis weer hier by hulle bly.

Orex Nkosi O - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Orex Nkosi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service, clean - TV pictures not clear, no real security

Good place to visit. I think landlines should be consider as I had to use my personal phone to communicate with the reception area during my stay. I would also suggest that gates with a mobilizer are added.

Kallien E - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kallien E
Gesin met klein kinders

Heerlik en gemaklik!

Die verblyf was goed, al probleem was dat die enkel eddens nie geskik is vir volwassenes nie.

Beauty M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Beauty M
Gesin met klein kinders

It was an enjoyable stay:)

We would definitely come back, as it was great value for money.

Rika L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The fact that is so clean and serviced promptly is only a pleasure to stay their

We will definetly recommend tthis accommodation to all our friends and family Thank you Regards Rika Lamprech

Bonolo R - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonolo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Log cabin & settlers village is a great location, very relaxing and I love the mountains

I enjoyed my down time at the remote, quiet and peaceful accommodation. I love the mountainous views and we drove around the area. I also enjoyed the attractions located next to the area. The fresh breeze and the cold air was priceless so from me it's thumbs up!!!!

Nic V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Juanita V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig en lekker rustige atmosfeer

Dit was so lekker rustig om in die oggend lekker stilte tyd op die stoepie in die son te kon he in die pragtige rustige natuur tuin! Ons was warm liefde volle gas gehad ('n kat) wat ons kom hallo sê het en totsiens kom sê het! Het ons so tuis laat voel! Hy kan bly wees ek het reeds 4 honde en 3 katte by die huis anders het ek hom sommer saam gevat huistoe!!! Baie dankie vir 'n great naweek! Die plek is pragtig net eending kort en dis 'n lekker kaggel!!! Verder is dit definitief weer die plek waar ons sal bly wanneer ons weer so geleentheid kry!!

Michele J - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele J

Awesome. Definitely reccommendable!

Very peaceful and tranquil grounds, very well kept and clean. Nice and relaxing lounging out next to the pool while the men braaied. The cabins were spotless and very comfortable. Our welcome on arrival was awesome! Linda and her husband are warm, friendly people. I would definitely go again and recommend to friends and family.

Jaco N - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and neat, Perfectly situated in the hart of Graskop.

Thank you for a great experience. See you next time.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Louis Trichard- en Kerkstraat, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsl6pBP98ykK2ItBsbhcnqiXXcvntHaSX9VZSFsxoUumtalvetn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 60 5 1 5 Corner of Louis Trichard and Kerk Streets Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-20:00 09:00 -24.931946876696 30.842451720237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!