Lookout View Villa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosastraat 13, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lookout View Villa is 'n luukse drieverdiepingvilla in die prentjiemooi kusdorp Plettenbergbaai. Die villa spog met 'n panoramiese see-uitsig en is ideaal vir gaste wat net wil ontspan en die natuurlike prag van die omliggende area wil ervaar.
Die villa spog met 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die boonste verdieping van die villa beskik oor 'n ruim leefarea met 'n kaggel, eetarea met 'n kroeg en wynyskas en 'n sjefkombuis met 2 yskaste, 2 oonde, 'n stoof, skottelgoedwasser en 'n lugbraaier. Die stoep wat reg rondom die villa strek spog met 'n ingeboude braai, plonspoel en 'n pragtige uitsig oor die see en strandmeer. Die middelverdieping het 'n gang aan die tuin se kant wat na 'n koffiestasie en 'n oop, privaat tuin met 'n sitarea lei. Daar is ook 'n opwaskamer met wasgoedgeriewe. Die villa het ook motorhuise, 'n ingang en buitestort op die onderste verdieping.
Lookout View Villa het 'n pragtige ligging en luukse afwerkings en is die ideale plek vir 'n onvergeetlike en ontspannende vakansie.
Slaapplek
’n Bespreking by Lookout View Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Formosastraat 13, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosastraat 13, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom