+23
Gastehuis in Carnarvon

Lord Carnarvon Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Corine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Karoo charm and friendliness. Very comfortable accommodation and brilliant and friendly service. Our accommodation had old-charm/modern character and was decorated with perfection to detail. The kitchen is equipped with everything that you need to make a cup of coffee in the morning. It is recommended to have dinner at the Lords. The lamb chops option is delicious. Thank you again for looking after us with Karoo friendliness and charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gerieflik na 'n lang dag op die pad. Baie lekker, dankie. Behalwe as jy op die bed lê, is die bed se struktuur voor die TV. Bo die bagasierak is daar hangplek waar jy telkens jou kop stamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties, ek gaan weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Comfortable. The stay was pleasant and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A comfortable stay. Stayed in 'Mrs Black', a quaint refurbished house from the early 1900s. Whilst the stay was great, it was difficult to determine what you can use in the house or what is a historical display.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan en sal altyd in die toekoms van hul gebruik. Die verblyf was absoluut puik. Skoon, netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Op jou gemaak. Ek het baie lekker gebly by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker gebly in die mooi Karoo na 'n lang dag se reis. Kos was uit die boeke uit, ook by die puik eetplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Unieke, netjiese verblyf. Vriendelike diens en die etes was heerlik. Mooi, netjies en skoon, veilig en sou graag nog tyd daar wou spandeer. Unieke verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 223

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Daniel Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5e5627298729fa0cd3b91143dc4648b77168fe376f607a149d2dd783ce39a536a5d7715cabd5078f5281ceedb65fc253c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 10 Daniel Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96788111392 22.129442095757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang