Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Franschhoek

Penthouse 1 @ Los Olivos at the Yard

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Penthouse 1 @ Los Olivos at the Yard is in Franschhoek, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap wat bekend is vir sy wynlandgoedere, historiese landmerke, sjarme, gesofistikeerdheid en restaurante.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Geriewe sluit lugversorging en 'n platskerm-TV in. Gaste het toegang tot 'n balkon. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, begeleide staptogte en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 40 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penthouse 1 @ Los Olivos at the Yard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2cc591cff3a33d4c1b99fba071808e0d56813f9683f53243baa29cc7d079bee0df30c19213494b85b58beedf842ca728c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 40 Huguenot Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910725072405 19.119439050332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang