3 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lourier Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lourier Plesier bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Stilbaai-Wes. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die area en die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV.
Die woonstel is sowat 3 km vanaf strande, riviere, natuurreservate, winkels, restaurante en 'n gholfbaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Lourier Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Lourier Plesier het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lourier Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang