LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Groenkloof

Love, Joy and Peace Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Retha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ek het klaar weer my plekkie geboek. Baie lekker gebly, dit is lekker stil en rustig en naby aan die hospitaal. Hermi is vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Verblyf is voldoende en is 2500 steps van die hospitaal af. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag
5.0
Aug 2026

Peaceful. It was peaceful and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermi
Love, Joy and Peace Cottage
Thank you Mariska, you're always welcome again!

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap en ontspan na 'n lang dag. Baie knus oornagplekkie in Groenkloof, skoon, netjies en het lekker geslaap om Lamb Champs by te woon, en personeel baie vriendelik en helpvol. Naby al die plekke vir jou gerief. Kort net 'n bietjie opknapwerk nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie netjiese verblyf baie naby aan die hospitaal. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Ons moes Groenkloof hospitaal daagliks besoek en dit is binne loopafstand. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal verblyf enige tyd met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wat hulle naam sê is wat jy ervaar. Baie lekker gebly en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, netjies en gemaklik. 100% waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlikke verblyf. Heerlik, skoon, netjies en genoegsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Net gebruik vir oornag. Was voldoende. Was baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Will come again. Good location to Groenkloof hospital, within close proximity of shops and restaurants. Good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Van Wouw Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang