Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love, Joy and Peace Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Love, Joy and Peace Cottage is op die eienaar se perseel in Groenkloof, Pretoria. Die kothuis is stapafstand van die Groenkloof Life Hospitaal en Groenkloof Spar. Dit is ook naby die Brooklyn Mall, Affies, Loftus, die Zuid Afrikaanse en Jakaranda Hospitaal.

Die oopplan-tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat buitearea met 'n Weber en 'n tuinstel.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en bied toegang tot die privaat binnehof.

Love, Joy and Peace Cottage is naby die sirkel wat jou na die R21 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die N14 na Johannesburg neem.

Slaapplek

’n Bespreking by Love, Joy and Peace Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 86 resensies vir Love, Joy and Peace Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Jaar gelys 5

Ligging

  • Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Love, Joy and Peace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem