+16
Selfsorg in Agulhas

Low Tide Living

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phebe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Vreeslik lekker! Voel soos my eie huis. Ons het vreeslik lekker gekuier by Low Tide Living. Elmarie was baie vriendelike hosts en altyd beskikbaar om te help. Die huis is ingerig met alles wat jy nodig het en nog meer. Daar is 'n lekker kuier/braai area en die huis is perfek geleë, naby aan alles in die dorp. Ons sal definitief weer gaan kuier by Low Tide Living.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

126 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce3945f1012ed6493c521ea7927e42e736ce8f47ed8487da9861ae68ef359ca74bbc56d71d1c4c15ae3483e9aa0b68afdfce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 126 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8033116 20.0575628

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang