Loxton Nessie 2
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Loxton Nessie 2 is 'n bekoorlike, losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Loxton. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die tweede en derde slaapkamer het ook koningingrootte-beddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskassie toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 2 stoele, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin met draagbare braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die kothuis is naby die Loxton Lekker koffiewinkel en Windpomp restaurant.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Loxton Nessie 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom