Luxury Nautica Suite 003
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Nautica Suite 003 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is oorkant die strand geleë en ideaal vir 'n paartjie wat 'n wegbreek by die see soek.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste in die leefarea en dit lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Althea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Nautica Suite 003 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom