Pick your preferred language

English

Afrikaans

+245
Gastehuis in Robertson

Mabet and Gabriella Guest Rooms

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mabet and Gabriella Guest Rooms is smaakvol versier en is in een van Robertson se mooiste eikelane geleë. Die gastehuis is naby aan plaaslike wynplase, restaurante en winkels.

Die 3 kamers is ruim, gerieflik en elkeen is individueel versier. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Dit is egter nie 'n selfsorg-instansie nie.

Ontbyt is slegs op versoek beskikbaar teen ’n addisionele koste.

Mabet and Gabriella Guest Rooms het ook veilige parkeerplek vir jou motor. Dit is die ideale gastehuis vir paartjies of sakereisigers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tania S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag akkommodasie. Ons het een nag oorgebly, lekker kamer met alles wat jy benodig en naby restaurante. Ons is vriendelik ontvang en baie tuis laat ...
Sien meer
Des 2025
Mj G
Saam met lewensmaat
5.0
Best rusks in the Cape! We loved our stay and would go back in a heartbeat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Riekert S
Saam met lewensmaat
5.0
Had a lovely stay. Clean and neat. Lovely clean accommodation, with lots of attention to detail. Had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Emmie M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en netjiese kamer. Vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Douw W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en sentraal in 'n stil omgewing. Die verblyf was vriendelik en verwelkomend. Die tafeltjie in die kamer was handig om koffie en lekker besku...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mabet and Gabriella Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb10d71f19aaa3622b56b8fe1e5fe122fb8fe11c2a7b9c4440ffd11683d67f7740a2c92da51754f81662aa589e4981f11183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 2B Le Roux Str Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.801564373001 19.88779559259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang