+217
Gastehuis in Robertson

Mabet and Gabriella Guest Rooms

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mabet and Gabriella Guest Rooms is smaakvol versier en is in een van Robertson se mooiste eikelane geleë. Die gastehuis is naby aan plaaslike wynplase, restaurante en winkels.

Die 3 kamers is ruim, gerieflik en elkeen is individueel versier. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Dit is egter nie 'n selfsorg-instansie nie.

Ontbyt is slegs op versoek beskikbaar teen ’n addisionele koste.

Mabet and Gabriella Guest Rooms het ook veilige parkeerplek vir jou motor. Dit is die ideale gastehuis vir paartjies of sakereisigers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ben V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel. Fantasie plek met 'n goeie ligging/sentraal en uitstekende klientediens.
Mei 2026
Amy-Rae R
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Such a delight to stay in a lovely place with every single need catered for. I needed a steamer for my dress (they...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
My overnight stay was lovely. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Linda P
5.0
Pragtige kamers en baie vriendelike gashere. Het baie lekker gebly.
Mrt 2026
Nathan C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a 1 night stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mabet and Gabriella Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2B Le Roux Str, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb10d71f19aaa3622b56b8fe1e5fe122fb8fe11c2a7b9c4440ffd11683d67f7740a2c92da51754f81662aa589e4981f11183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 2B Le Roux Str Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.801564373001 19.88779559259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang