+34
Lodge in Bojanala

Magaliesberg Mountain Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wins5Ton K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustige wegbreuk ideaal vir groot groepe. Met die aankoms wat ons vriendelik gegroet en verwelkom deur Betu en Goodman. Goodman het selfs gehelp om alles uit die voertuie te dra in die huis in. Die huis is ruim en goed toegerus. Ons was met hout voorsien vir die boma en braai, en Goodman het elke dag die braai en boma skoongemaak en seker gemaak ons het genoeg hout. Daar is 'n klein dam met kurpers, ons kon wel net baie klein kurpers sien en vang. Die staproete is ongeveer 5 km en ek sal dit aanbeveel - dit is 'n baie mooi area met mooi uitsigte. Ons het heel naweek veilig gevoel in die huis en op die plaas, en jy kry ook 'n panic button wat gekoppel is aan 'n sekuriteitsmaatskappy. Dit is 'n ideale wegbreuk vir groter groepe - die huis en vertrekke is ruim met baie slaapplek en badkamers. Daar is ongeveer 4 km se grondpad om te ry voor jy op die plaas kom. Alhoewel jy die pad kan ry met 'n normale voertuig, is daar baie dele waar die pad sleg is en jy stadig moet ry, veral as dit sou reën. Vir ons was dit 'n lekker, rustige wegbreuk, net 'n kort rit uit Johannesburg. Die area is mooi, stil en jy is omring deur die mooi berge, bome en natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jokat Ashrub
Magaliesberg Mountain Retreat
Thank you for your full and detailed review which I'm sure will be helpful to other guests. We appreciate your effort. I'm so glad you enjoyed your weekend and took the opportunity to make use of the walking trails. It's been a long while since any of us fished in the dam, so it's good to know the fish are still there. Hopefully, they will grow! We hope we get the opportunity to welcome you and your family back in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jokat Ashrub Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

T3 Road, Boschfontein Farm Portion 71, Maanhaarrand, 0346, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3049ec16d1f28589bcc8554e04c1df36ecb836b308c460fc76638b56c668d4fdc8acbe8a1f5305afa2fa64631fe53fca8745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 14 mense 1 5 1 5 T3 Road Boschfontein Farm Portion 71 0346 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.873114051117 27.444563221657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang