Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magiese Mongoes

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandkiewiet-singel 29, Tooth Rock, Jacobsbaai, 4026, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Magical Mongoose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jacobsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, stort en 'n verhitte handdoekreling. Egiptiese katoenlinne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n tafel met stoele en 'n kaggel vir kouer dae. Gaste kan die 2mm MBPS-netwerk gebruik vir vermaakdoeleindes of om te werk.

Buite op die groot balkon is daar sitplek en 'n uitsig oor die see en die sondondergang.

Gaste het ook toegang tot 'n Weber-braai en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Magiese Mongoes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande op LekkeSlaap 4

Ligging

  • Strandkiewiet-singel 29, Tooth Rock, Jacobsbaai, 4026, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magiese Mongoes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandkiewiet-singel 29, Tooth Rock, Jacobsbaai, 4026, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bdab5737e8f52d6f923c463117e69fbd16b3e937263471082e308594881996c1fdfa03afc81fa467d44bf9b3a9b0ea27d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 29 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock 4026 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.982368634807 17.881896859852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem