+32
Selfsorg in Plettenbergbaai

Magnificent View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Fred G
Kort verblyf
4.6
Jul 2026

Huislik en ontspanne. Ons het heerlik gebly. Die uitsig oor die baai is fantasties. Die eenheid is ruim en goed ingerig met die nodige huisraad om kos te maak, lekker te kuier en te ontspan. Die eenheid het wel nie veilige parkering binne sekuriteitsomheining nie en die braai fasiliteite is deel van die gemeenskaplike area wat nie ideaal is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, mooi en lekker. Baie goeie verblyf, pragtig skoon, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kecia Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R2 640
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 640
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Anchor Crescent, Unit 3, Panorama, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac96304e36f4146f749bd7af4830ffcf4433aed5221a2944d294a04876a6e211bdfaa3d753a30febcea27c8760464089906?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Anchor Crescent Unit 3, Panorama 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0556845 23.3729817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang