Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R330.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
In- en uitcheck:
Incheck: 14:00 – 18:00
Uitcheck: voor 10:00 vm.
Tydens u verblyf
• Maksimum van 6 gaste
• Geen troeteldiere nie
• Stil ure: 22:00 – 08:00 vm.
• Geen partytjies of geleenthede nie
• Kommersiële fotografie toegelaat
• Geen rook nie
Bykomende reëls
Wees asseblief respekvol teenoor bure, aangesien sommige inwoners permanent in die kompleks woon.
Ons kan nie partytjies of matriekvakansiebesprekings (laat November tot vroeg Desember) akkommodeer nie, aangesien dit teen die kompleksreëls is. Besprekings vir skoolverlaters namens ouers word nie toegelaat nie, tensy ouers by hulle bly. Indien hierdie reëls geïgnoreer word en 'n onmiddellike bespreking gemaak word, berus die verantwoordelikheid om te kanselleer by die gas.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak. Indien bykomende skoonmaak tydens u verblyf benodig word, kontak asseblief u gasheer om dit teen 'n klein bykomende fooi te reël.
Vrywaring: Gaste bly op eie risiko. Die eienaars is nie aanspreeklik vir enige besering, ongeluk, verlies of skade tydens u verblyf nie. Gebruik van die swembad, trappe en geriewe is na jou eie goeddunke.
Voordat jy vertrek
• Versamel gebruikte handdoeke
• Gooi vullis weg
• Skakel ligte en toestelle af
• Gee sleutels terug
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Anchor Crescent, Unit 3, Panorama, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang