- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Culemborg Crescent, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die gastehuis bied beide selfsorg- en B&B-geriewe en dis gerieflik geleë met maklike toegang tot al die hoofroetes in Stellenbosch.
Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n lessenaar in elke kamer ? ideaal vir sakereisigers. Al die kamers het 'n kombuisie of deel 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster, yskas en al die nodige toebehore vir selfsorg. Daar is veilige parkeerplek en gaste is meer as welkom om die braaigeriewe te gebruik.
Magnolia Place is die ideale basis vanwaar Kaapstad en die Wynlande verken kan word ? boonop is dit bekostigbaar! Stellenbosch word omring deur die bergagtige skoonheid van die Wynlande en dis minder as 'n uur se ry van Kaapstad af. Die area se berge en reservate bied oorvloedige Fynbos, die unieke blommeryk van die Kaap.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 326
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Culemborg Crescent, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Magnolia Place Stellenbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Culemborg Crescent, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang