LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magnolia Place Stellenbosch Guest House | LekkeSlaap
+12

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Culemborg Singel, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die gastehuis bied beide selfsorg- en B&B-geriewe en dis gerieflik geleë met maklike toegang tot al die hoofroetes in Stellenbosch.

Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n lessenaar in elke kamer ? ideaal vir sakereisigers. Al die kamers het 'n kombuisie of deel 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster, yskas en al die nodige toebehore vir selfsorg. Daar is veilige parkeerplek en gaste is meer as welkom om die braaigeriewe te gebruik.

Magnolia Place is die ideale basis vanwaar Kaapstad en die Wynlande verken kan word ? boonop is dit bekostigbaar! Stellenbosch word omring deur die bergagtige skoonheid van die Wynlande en dis minder as 'n uur se ry van Kaapstad af. Die area se berge en reservate bied oorvloedige Fynbos, die unieke blommeryk van die Kaap.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 128 resensies vir Magnolia Place Stellenbosch Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 11 Culemborg Singel, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magnolia Place Stellenbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Culemborg Singel, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjRkOTdjLTg5MzgtNDliMS05YzkwLTljOGVjODVhNmI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 128 5 1 5 11 Culemborg Crescent Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.944972 18.84692
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!