+7
Selfsorg in George's Vallei

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway bied 'n rustige wegbreek in Magoebaskloof, minder as 3 ure se ry vanaf Pretoria.

Hierdie houthuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.

Dit lei na die houtdek met sitplek buite, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die dam.

Gaste kan gerus die omgewing rondom Magoebaskloof Getaway gaan verken. Stap deur die woud en langs die rivier terwyl jy luister hoe die voëls rondom jou kwetter. Wees ook op die uitkyk vir die seldsame Samango-apie. Daar is twee plaasdamme waar jy forel, baars, karp en kurper kan vang. Kom kunsvlieghengel terwyl jy die pragtige natuurskoon en berge van Magoebaskloof geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ben B
Saam met lewensmaat
4.8
Hidden gem. Lovely pet-friendly location, our dogs enjoyed it just as much as we did.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Henk G
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant, quiet and peaceful. We had a pleasant stay. Quiet, peaceful and comfortable. Technical difficulties with WiFi. Will recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Alta T
Saam met vriende
4.6
Will visit again! Brian is an amazing host and went out of his way to make our stay as pleasant as possible. The unit has an amazing vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Thakgalang K
Saam met vriende
4.6
A place for nature lovers. Sleeping to the sounds of nature and waking up to the sound of the rushing river was simply refreshing. This...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Danielle W
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect break. Beautiful scenery. Brian goes out of his way to be helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 168

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270d9eb07954a308281700e29efc81d79aebaa4cc264fddc55b4a3faa1b1cda5b20a2ae2682699c5fc47343deb8b5e119930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.872740747326 30.01100063324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang