- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magrieta se Gastehuis - Laventelbos is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap geleë.
Welkom by Laventelbos - n rustige en knus gastehuis in die hartjie van die karoo, waar stilte, eenvoud en hartlike gasvryheid saamkom.
Die gastehuis beskik oor vier gerieflike slaapkamer, elk met n en suite-badkamer en lugverkoeler, wat sorg vir gemak gedurend warm Karoo-dae en koel nagte.
Gaste kan ontspan in die sitkamer, of gebruik maak van die praktiese kombuis wat alles bied vir aangename verblyf.
Buite kan gaste die braai-geriewe geniet.
Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizemaré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Magrieta's Guesthouse - Laventelbos het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang