LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magrieta's B&B - Laventelbos | LekkeSlaap
+11

Magrieta's B&B - Laventelbos

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Magrieta's B&B - Laventelbos
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wimpie Daubert D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie Daubert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en oulike dorpie en nostalgiese gastehuis.

Die tipiese karoo ete was heerlik met rys, groente, pampoenkoekies, skaaptjops en hoender pastei, en natuurlik nagereg, Definitief waarde vir geld. 'n Verrassende 'ontbytboks' was voorsien met allerhande heerlike lekkernye en voedsame ete vir die pad. Enigste voorstel sal wees 'n nuwe matras.

Nico B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

Ruim, gerieflike kamers.

Ouerige huis, vriendelike gasvrou. Ontbyt in kartondoos gepak bestaande uit: toebroodjies, vrugtesap, 2 gekookte eiers. Ons sou 'n warm ontbyt verkies het.

Hardus B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B
Saam met vriende

Baie lekker plekkie.

Heerlike aandete gehad, baie netjies en skoon.

Wilma V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Enkelreisiger

Pragtige verblyf, baie netjies en skoon.

Baie aangenaam. Heerlike, gekookte aandete gehad.

Magrieta's B&B - Laventelbos's terugvoer

Baie dankie vir hierdie terugvoering.

Magrieta's B&B - Laventelbos
Fanie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

EEGTE SUID AFRIKAANSE GASTVRYHEID

VRIENDELIK EN 'N GASVROU DUISEND

Magrieta's B&B - Laventelbos's terugvoer

Baie dankie Fanie, dis goed om altyd te hoor.

Magrieta's B&B - Laventelbos
Andrew S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant B&B and great service.

Stayed for one evening. Very pleasant stay in a very poor town.

Antoinette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, hartlik en baie rustig!

Ons is met hartlikheid ontvang en bedien! Dit het gevoel of ons by familie kuier - al was dit net een aand. Die kos was heerlik en nie oordadig óf effentjies nie. Die huisie was heerlik koel en gerieflik - die outydse, maar stewige meubels het baie kindertydse herinneringe opgeroep. Ek sou net daarvan gehou het as ons badkamer 'n deur gehad het om toe te maak, maar een van die ander kamers se badkamer was wel so. Baie dankie aan Magrietha, ons sal beslis weer by Laventelbos oornag as ons in Carnavon is!

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73FnhJmD40xQ1ILNBbK6tI9AWab4jlpjqzuR3GIHQLMdCFo97J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.9688596 22.129777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!