+37
Gastehuis in Carnarvon

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Magrieta se Gastehuis - Laventelbos is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap geleë.

Hierdie Karoo-styl gastehuis bied vier gemaklike dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging, wat gemak verseker gedurende die warm Karoo-dae en koel nagte. Kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of driekwartbeddens. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.

Gaste deel die volledig toegeruste kombuis en het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, waar hulle kan ontspan na 'n dag van verkenning. Buite kan gaste die buitebraai-area geniet. Veilige parkering word voorsien vir ekstra gemoedsrus.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Magrieta's Guesthouse - Laventelbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef1ee26b5d72c3f7b19c185d45fa54502dd752b1ab8a088fed9556326caa4fc92975a33e352f9168c252b4d9c7d10b6b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9688596 22.129777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang