Majestic Harbour Place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Majestic Harbour Place is in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai, net 'n kort entjie van die dorp se hawe af. Veilige parkeerplek is beskikbaar en The Majestic Village het 24 uur-sekuriteit in plek.
Hierdie luukse woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die woonstel het 'n mooi terras waar gaste die uitsig oor die see en oor Kalkbaai se hawe saam met hulle oggendkoffie of 'n glasie wyn kan geniet.
Die Majestic Village het 'n rugsteunkragopwekker wat die hele dorpie aandryf sodat die gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Majestic Harbour Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 99
Jaar gelys 15
Ligging
- Hoofstraat 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Majestic Harbour Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom