Makanaka Vakansie Woonstel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacobusjf E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie stil area en veilig. Ja, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlim. Baie lekker gebly. Gasheer was vreeslik vriendelik, persoonlike touch met sy verwelkomingsmandjie. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magynn N
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig area home away from home gevoel. Lieflike ongewone. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Enjoyable. Makanaka represents great value for money and it was an enjoyable stay. The host left some treats (chocolate, cookies) which was a nice touch. I would easily book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie K
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Jan 2025

Apartment had an unpleasant smell, AC issues and a dirty bathroom. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Lara
Makanaka Vakansie Woonstel
Thank you for your feedback. We’re sorry to hear that your experience wasn’t as expected. Cleanliness is a top priority for us, so we’re concerned about your comments regarding an unpleasant smell and the bathroom. We will be investigating this immediately with our cleaning team to ensure our high standards are maintained. Regarding the AC, we understand it may have been an expectation, but it is no longer listed as an amenity in the apartment. We appreciate your input, as it helps us improve, and we hope to welcome you again for a much better stay in the future.

Mikayla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Exceeded my expectations. Amazing! Felt right at home, I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike wooning stil en rustig waarde vir geld,. Die verblyf was heerlik. Met aankoms was ons warm verwelkom, dankie aan die gasheer en gasvrou vir die bederf hamper. Die huis is pragtig ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Wonderful. We enjoyed our stay. Definitely coming back to Cape Town, we will be staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell S
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Vriendelik verwelkom! Lekker bederf pakkie gekry! Ry afstand van winkels en see. Veilig, naby winkels, lekker gebly! Die blyplek is geskik vir 'n paartjie met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf4e7962da019c4d3f6e4c04f26387a0d35d9827603866fc066e0fc18a1421b0f3c6c3420f99ada97bb91da2b82947273db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 17 Covent Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.81724 18.5012909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang