aanbod Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Parklands Akkommodasie by Makanaka Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+14
+14

Makanaka Vakansie Woonstel

  • Spesiale Aanbod - Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4.
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Covent-single 17, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Makanaka Vakansie Woonstel is in Parklands in Kaapstad en bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n solderarea met slaapplek vir 2 gaste, verkieslik ouer as 8 jaar, op matrasse. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met heelwat sitplek. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Makanaka Vakansie Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Makanaka Vakansie Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Covent-single 17, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Makanaka Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Covent-single 17, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf4e7962da019c4d3f6e4c04f26387a0d35d9827603866fc066e0fc18a1421b0f3c6c3420f99ada97bb91da2b82947273db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 17 Covent Close Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.81724 18.5012909
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za