+111
Selfsorg in Heroldsbaai

Makarios on Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Innes L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfek! Wonderlike tyd gehad! Ligging is perfek en alles het glad verloop. Sandra was baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Dankie vir die terugvoer Innes en hoop dat julle sommer gou weer terug sal wees vir 'n volgende kuiertjie!

Vicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie vriendelik. Baie netjies en skoon en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Baie dankie vir die terugvoer!

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker en aangenaam. Absoluut, fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Baie dankie vir die terugvoer! Julle was 'n plesier om te huisves. Laat weet gerus wanneer ons julle weer kan verwag!

Elane V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rus vir my siel. Uitsig van die see aswemrowend. Ongelooflik mooi uitsig. Die aande was die lekkerste as ek snoesig in die bed lê en al wat jy hoor is die see se gebruis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Middag Elane. Ek is so bly as julle dit geniet het, ja dis altyd lekker so naby die branders want dan slaap mens mos net lekkerder! Laat dit goed gaan en ons sien julle hopelik sommer gou weer! Groetnis, Sandra

Andre L
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Van ons bespreking tot die uitcheck was net een groot plesier met Sandra. Die naweek was net hopeloos te kort, maar steeds fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Baie dankie, Andre. Nou dan moet julle beslis plan maak om weer te kom ... net langer hierdie keer! Laat dit goed gaan met julle en geniet daardie kleinding van julle! Makarios groetnis, Sandra

Clinton C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Good and safe. Friendly manager and owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Good day, Clinton. Thank you for your review, and I hope to have you back soon for another visit! Regards, Sandra

Nikki E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut aan te beveel! Pragtige, skoon plek op die see met asemrowende uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer! Vriendelike groete uit die mooie Heroldsbaai!

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly. Netjies, knus en alles werk goed, by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryna
Makarios on Sea
Middag Andre, Baie dankie vir jou mooi kommentaar! Word opreg waardeer! Sien uit om julle terug te verwelkom! Vriendelike groete uit die mooie Heroldsbaai.

Marina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese, netjiese verblyf. Baie lekker en baie gawe, vriendelike host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Hi Marina, Dankie vir jou gewaardeerde mooi kommentaar! Sien uit om julle terug te verwelkom. Antoinette

Nikki E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Defnitief aan te beveel! Pragtige betjies plek met asemrowende uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Makarios on Sea
Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer! Bly veilig en warm. Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWEzMWE2LWJhYzItNGE5NS05YzQ1LThmMDQ1OTY1NzM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang