Makarios on Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makarios on Sea bied aan gaste net die beste selfsorgverblyf vir 'n onvergeetlike strandvakansie in die skilderagtige dorpie Heroldsbaai in die hartjie van die Tuinroete in die Suid-Kaap.

5 verskillende tipes akkommodasie word aangebied. Elke eenheid het 'n pragtige uitsig oor die strand of see vanaf die balkon of slaapkamer. Die slaapkamers het waaiers en en suite-badkamers met ondervloerse verhitting.

Daar is 'n elektroniese kluis in elke eenheid, asook 'n persoonlike alarmstelsel wat deur die gas self beheer word.

Makarios on Sea is 'n heerlike sentrale basis vanwaar gaste die asemrowende natuurskoon en doendinge op die Tuinroete kan verken, alles binne 60 km vanaf Heroldsbaai. Heroldsbaai is net 15 km vanaf George en 10 km vanaf George se lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makarios On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false