- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3202 Nteo Street, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Maluti Backpackers is in Phuthaditjhaba in die Vrystaat geleë, 'n dorp wat voorheen as Qwaqwa bekend gestaan het. In Phuthaditjhaba word besoekers met 'n pragtige, bergagtige landskap omring.
Verblyf word in 4 kamersoorte aangebied. Die gastesuites en dubbel-eenheid bied elkeen slaapplek aan 2 gaste, die selfsorgeenhede bied slaapplek aan 3 gaste en die driekwart-eenheid bied slaapplek aan 1 gas.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is oorgenoeg parkeerplek. Van die kamers het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jabu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3202 Nteo Street, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3202 Nteo Street, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang