Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Phuthaditjhaba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phuthaditjhaba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phuthaditjhaba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phuthaditjhaba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phuthaditjhaba Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Phuthaditjhaba

Unathi Guest Lodge bied hartlike gasvryheid in die rustige omgewing van Phuthaditjhaba, omring deur die wonderbare natuurskoon. Ruimte, gemak en rus vir die siel is presies wat jy hier sal vind, wanneer jy jouself b...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Phuthaditjhaba

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Wild Horses Lodge is geleë in die Noordelike Drakensberg in die Sterkfontein Natuurreservaat by die voorheuwels van die Drakensberg Platorand. As sulks is dit die ideale ligging vir 'n romantiese en luukse wegbreek...

Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 6)
Oord in Noordelike Drakensberge, Noordwes

Qwantani Berg and Bush Resort is aan die oewer van die Sterkfonteindam geleë, ongeveer 43 km van Harrismith af. Die verblyf word aangebied in 5 luukse selfsorg-chalets met slaapplek vir 6 en al die nodige geriewe ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ledges Retreat Guest Farm is 'n vreedsame gasteplaas in 'n prentjiemooi vallei in die Noordelike Drakensberg. Dis omring deur pragtige berge en bied 'n uitsig op die Sungubala- Hlolela- en Sugar Loaf-spitse. Ons is ...

Vanaf
R4 470
per nag (plek vir 6)
Lodge in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ontspan in die gerief van die eksklusiewe aha Alpine Heath Resort in die middel van die prentjiemooi noordelike Drakensberge en gerieflik geleë tussen Durban en Johannesburg. Hierdie oord is 'n unieke basisdorp vi...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Drakensberge, Limpopo

Witsieshoek Mountain Lodge bied verblyf in die Drakensberge vir voetslaners, bergklimmers, avonturiers en gesinne. Dit is aan die voet van Sentinel Piek geleë en, teen 2286 m bo seespieël, is dié lodge die hoogst...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Dynasty Red Mountain Ranch is in die asemrowende Malutiberge tussen die Golden Gate Reservaat en die pragtige dorpie Clarens geleë. Dit bied 'n allesomvattende wegbreek met maklike toegang tot talle besienswaardigh...

Vanaf
R4 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi is 'n ruim, stil ontwikkeling in die noorde van KwaZulu-Natal se Drakensberge naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern Berg-oord en Hlalanathi. Elke kothuis het 'n ongelooflike uits...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Phuthaditjhaba akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...